Versindaba prys vir vertaalde gedigte (4) Fernando Pessoa. Vertaling van Portugees in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. A, hoe verfrissend om nie jou werk te doen nie! A, hoe verfrissend om nie jou werk te doen nie! Om dit na te laat, is sekerlik soos om op die plaas te…
Category: Kompetisies
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (3) Magmoed Darwiesj. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. Inanna se Melk Die tweeling prosa en die digkuns wat verenig, is joune – soos jy van een epos na die volgende toe vlieg, veilig en knus op ’n kosmiese olifantsaal…
Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans.
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (2) Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring. Catullus se tweede vers O Mossie, jy’s die liefling van my meisie, Wat sý al spelend koester in haar mik, Wat haar pinkie kry om aan te peusel, As jý jou bekkie reikhalsend…
Octavio Paz. Vertaling in Afrikaans
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (1) Octavio Paz. Vertaling van Spaans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. Heilige wurgvy Die wind, vrugtediewe (ape, voëls, vlermuise) strooi sade uit die takke van ’n groot boom. Groen en singend, die enorme oorvloeiende beker waar die sonne drink dit is ’n luggevulde binneruimte….
Skryf in vir die AVBOB-Poësiekompetisie
Alle digters – ongeag of hulle al gepubliseer het – kan nou inskryf vir die AVBOB-Poësiekompetisie wat oor 46 dae, op 30 November 2020, sluit. Groot kontantpryse kan gewen word. Hoe om in te skryf: Alle besonderhede is by die onderstaande skakel beskikbaar https://www.avbobpoetry.co.za/?gclid=Cj0KCQjwy8f6BRC7ARIsAPIXOjgcXTaM8K11Sp2Zrq7gSws15ib4w4i2bySQ_ AioG2iNlcmBSb0OhiQaAmqpEALw_wcB
Wenner van AVBOB 2020-Poësieprys (Afrikaans)
Maretha Maartens is die wenner van die 3e jaarlikse AVBOB 2020-Poësieprys: Afrikaans Peperboom “Geil en goed gegroei om só verwoes te word.” Die lem vibreer deur bas en duramen en jy, suurstofsoekend voor die venster, kreun oor die peperboomstam wat grond toe stort. Ma, jy was tog lewenslank lembestand onknakbaar…
Wenners van die lykdig-kompetisie!
Wenners : Lykdig-kompetisie Baie geluk! EERSTE PRYS (R2000): Lykdig 23: René Bohnen. Peter Blum TWEEDE PRYS (R1500): Lykdig 56: Dominique Botha. I always loved the wild things best DERDE PRYS (R1000): Lykdig 40: Marius Crous. Lykdig vir Wisława Szymborska EERVOLLE VERMELDING (R500):Lykdig 33: Louis Jansen van Vuuren. Maak dit ‘n dubbel
Kortlys van finaliste: lykdigte
Die kortlys van 20 finaliste vir ons Lykdig-kompetisie! Baie dankie vir al die inskrywings wat ontvang is. Drie buite-beoordelaars sal nou die finale beoordeling van die lykdigte op die kortlys (steeds anoniem) behartig. Ons sal die wenners se name hopelik teen die 4de of 5de Augustus bekend kan maak. Miskien selfs vroeër. Die keuse was…
