Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Lykdig 56: Dominique Botha. I always loved the wild things best

22 July 20144 August 2014 By Versindaba

I always loved the wild things best (vir Eugène Marais) opgedra met dank aan Leon Rousseau   op sewentig eet die perdedief Jakob Breytenbach beskuit in die tronk aangedra deur Eugènetjie Marais vir ‘n held van die eerste water   (oom Jakob steel want hy is lief vir diere sê Eugène se ma)   haar…

Read More

Lykdig 55: Kirby van der Merwe.Klein manifes van ’n reisiger

21 July 20144 August 2014 By Versindaba

Klein manifes van ’n reisiger vir George Weideman 2 Julie 1947 – 27 Augustus 2008     Ek het gisteraand gedroom van jou, George. Ons het op ’n rivierwal onder ’n boom gesit terwyl die son kliplangs spring, die blare roeiend in die wind. En jou oë het geswem agter jou brille. En daar was…

Read More

Lykdig 54: Marie Bredenkamp. Gedeelde geen

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Gedeelde geen:  vir NP van Wyk Louw   my voete tree met huiwering oor die drumpel waar jóú woorde in eie heiligdom die stilte is die wande van die kluis waarin alle seisoene verhef tot liefdespoësie en luike oopmaak op wonders van die heelal met skittering van son- en sterrestelsels   jy wat soveel nuanses…

Read More

Lykdig 53: Anna Johanna. Sylvia P

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Sylvia P Al Digter     ”Sy het haar egste self nooit gewys   behalwe vir die laaste drie van haar maande nie   en voor dit één  keer             kortstondig   en oppad uit by die deur   toe sy oor haar skouer drie lyne resiteer.      Wat ek altyd kon voel het…

Read More

Lykdig 52: Lehahn Swanepoel. elegie vir seamus

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

elegie vir seamus (vir Seamus Heaney: poetry as a dig, a dig for finds that end up being plants)   in bush* se biblioteek in die tagtigerjare troon jou poësie soos ’n indringerstruik oor kaaps-hollandse fynbos my jong metropolitaanse ‘ek’ word ingelyf skaamteloos teruggegee aan grond lewenskrag van die eenvoudigstes bron van gedigte wat hul…

Read More

Lykdig 51: Carina Stander. Lykdig vir Sheila

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Lykdig vir Sheila   Jou verse is nie waar jy dit gelaat het nie, Sheila. Dit het die héélal vol geswerm – brandende engele of insekte gebore op die wind.   Ook toe ek dertien jaar oud en vlugvoos in ‘n skoolbiblioteek op die platteland tussen die bleekwit vleuels van bladsye wou skuil (die boeke…

Read More

Lykdig 50: Trienke Laurie. Swiep van ‘n windswael

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Swiep van ‘n windswael                Pieter Claassens (1949–1983) Windswael, wat het van jou geword? Selfs as jy na benede stort, val jy nie op die grond: Jou maats vang jou vere pik donsies vir hulle neste teen vertikale rotslyste en die wind draai om jou ondeursigtig, ‘n wolkkombers. Speeksel…

Read More

Lykdig 49: Sam Mantori. Ek dink net soms aan Oscar

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Ek dink net soms aan Oscar -vir Oscar Wilde   ’n Uitlandse engel se trane sal val, vir hom die lykbus vul aan sy voete want die wat oor hom treur is uitgeweke mans uitgewekenes sal altyd treur – The Ballad of reading Goal – Oscar Wilde. (vert.)     Alles wat is. Is  …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 156
  • 157
  • 158
  • 159
  • 160
  • 161
  • 162
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon