Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Lykdig 40: Marius Crous. Lykdig vir Wisława Szymborska

17 July 20144 August 2014 By Versindaba

  Lykdig vir Wisława Szymborska (1923-2012) The dead sit before us comically, as if on buttered bread

Read More

Lykdig 39: Willem Krog. Dodemis vir Federico García Lorca

17 July 20144 August 2014 By Versindaba

Dodemis vir Federico García Lorca   Op die heuwel onder ‘n olyfboom sprinkel blinde boogskutters ‘n liturgie van kordiet oor jou stiervegter postuur kantel jou blinddoek die maan kantel jou liggaam die graf kantel die graaf sand oor die bloedstola van jou jodiumlose lyk en bind die nagtegaal in jou are af.   Die swart…

Read More

Lykdig 38: Lettie Murray. toegeskulp

17 July 20143 August 2014 By Versindaba

toegeskulp  [re: ingrid jonker]   met jou lief en leed as maagdteken van dag een tot by drieankerbaai ~ waar skeepsliggies skrams jou poësie kon sien wat tafelberg internasionaal verfraai ~ het jy toegeskulp gegroet   jou letterwoord het bitterbessie geword swaartekrag jou vrye dans kom haal en aan die uitspansel verkoop   kindspore het…

Read More

Lykdig 37: Gerda Taljaard. requiem vir dorothy parker

17 July 20143 August 2014 By Versindaba

requiem vir dorothy parker   op die 8ste vloer van haar sterrewag in new york, new york gryp sy die nag en trek dit om haar skouers soos ferweel   en raak ontliggaam, haar gesig drywend en beenwit die onbereikbare planeet dorothy en tog   lê daar spore om haar oë en mond wanneer sy…

Read More

Lykdig 36: Chris Venter. Klein herdenking van Staring

16 July 20143 August 2014 By Versindaba

Klein herdenking van Staring* se Herdenking                   (…totdat hy klink en blink. – N.P. Van Wyk Louw)   Na aandmusiek het jul geluister en kommerloos gelag toe julle twee die skemerduister sou afwag, laat dié dag. Die lentereukwerk van dié plek, die veld waaroor die skadu’s trek,   die druiping van die wilgerblare, – jongloof…

Read More

Lykdig 35: Gerhard Botma. Klipwerk

15 July 20143 August 2014 By Versindaba

Klipwerk Vir N.P. Van Wyk Louw   anderkant die ringmuur waar Koki sit en treksel kook die kap kap van ‘n beitel oom Wyk weer aan die spook   klipwerk is mos breekwerk is alleenwerk mompel hy om iets wat skoon en helder is op die been te kry   sy kamer staan vol sfinkse…

Read More

Lykdig 34: Alet van Heerden. Elegie aan Elisabeth Eybers

13 July 20143 August 2014 By Versindaba

Elegie aan Elisabeth Eybers   Vanaf jou eerstelingbundel het jy, jou woorde liggevlerk, harte gesteel, met borrels van blyheid,  jou hart gedeel, woorde weer hulle oggendblos laat kry. Jy het vrouestemme laat ontwaak. Met die kronkelpad van jou verbeelding, oomblikke van ongeskonde skoonheid gebring, oewerlose vrede, wat sieldiep raak. Jy kon vlug in rym en…

Read More

Lykdig 33: Louis Jansen van Vuuren. Maak dit ‘n dubbel

11 July 20144 August 2014 By Versindaba

Maak dit ’n dubbel vir Arthur Rimbaud en D J Opperman   in ‘n grot se groot blou donkerte vlam sy vuuros soos die braambos rokende dolos wat flenter en val vloeksteenwoord met ’n toekoms en ’n verlede timor mortis conturbat me   sy seisoen van hel wissel waswit blaaie vleeskleur spookbeeld niks in die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 158
  • 159
  • 160
  • 161
  • 162
  • 163
  • 164
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon