Kortlys van finaliste: lykdigte
Die kortlys van 20 finaliste vir ons Lykdig-kompetisie!
Baie dankie vir al die inskrywings wat ontvang is. Drie buite-beoordelaars sal nou die finale beoordeling van die lykdigte op die kortlys (steeds anoniem) behartig. Ons sal die wenners se name hopelik teen die 4de of 5de Augustus bekend kan maak. Miskien selfs vroeër. Die keuse was moeilik, en ons het dus op 20 gedigte besluit ipv net 15 soos verlede jaar.
20 Finaliste vir die Lykdig-kompetisie. |
Dié kortlys is nie in volgorde van belangrikheid of keuse nie. Dit word slegs numeries gerangskik. Volg die skakels op die titels van die gedigte. |
Lykdig 1: Ek het jou belowe |
Lykdig 2: Vaarwel Pablo Neruda |
Lykdig 9: Ingrid Jonker |
Lykdig 12: Klipoog |
Lykdig 14: Lykdig |
Lykdig 16: wanneer verse begin droom |
Lykdig 17: herdenking |
Lykdig 19: Buiteblad |
Lykdig 20: kersiewit : dorothy parker |
Lykdig 22: Tuin van mondings |
Lykdig 23: Peter Blum |
Lykdig 30: By die graf van D.J. Opperman |
Lykdig 33: Maak dit ‘n dubbel |
Lykdig 35: Klipwerk |
Lykdig 39: Dodemis vir Federico García Lorca |
Lykdig 40: Lykdig vir Wisława Szymborska |
Lykdig 50: Swiep van ‘n windswael |
Lykdig 51: Lykdig vir Sheila |
Lykdig 55: Klein manifes van ’n reisiger |
Lykdig 56: I always loved the wild things best |
Vorige lykdigte kan ook weer hier gelees word.
Met dank en waardering vir ‘n goeie aantal inskrywings wat ons ontvang het, al was dit ‘n moeilike opdrag!
Redaksie: Versindaba.