Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Lykdig 48: Nick Barkhuizen. Totius

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

TOTIUS: requiescat in pace   jou doringboom het groot geword massief van tak en stam baken bastion en sieraad van die veld rusplek vir die arend – die duif se habitat geankerd heel en diep gepantserd teen lot of smart of nag vra sy fondamente deur die ou-ou putte na die lewens-are af   ons…

Read More

Lykdig 47: Ockie Strydom. In memoriam: Ingrid Jonker

21 July 20143 August 2014 By Versindaba

Stilte  In memoriam: Ingrid Jonker (1933 – 1965)   In bossies van drie en sewe, pomp die see ‘n buik vol skulp en wier teen die strand se korrels vas; strooi dit  oor  haar onderrok  se borrelsoom tot voor die rooiskoen- vrou met die die briefie in haar hand.   Ontvlugting, reeds jare dood vir…

Read More

Kompetisie: Die lykdig

21 July 201424 February 2021 By Versindaba

Die kompetisie het nou gesluit! Webmeester gedaan! Baie dankie vir almal wat hieraan deelgeneem het. Daar was besondere inskrywings. Binnekort maak ons die Top 15 tot 20 bekend wat dan na die finale keurders gestuur word vir verdere beoordeling. ———————————————————————– Versindaba Poësie-kompetisie: die Lykdig Die  kompetisie sluit vandag stiptelik om 17h00 (21 ste Julie, 2014)….

Read More

Lykdig 45: JC van Staden. Lord Byron

20 July 20143 August 2014 By Versindaba

LORD BYRON, KONING VAN DIE GRIEKE (met erkenning aan Edna O’Brien)     1. Lord Byron, ridder van die rewolusie, du sy skip na die Griekse kus om liefderyk daar daardie vrank naat los te torring waardeur hy geheg – ‘n kanto geskreeu teen die grys dagreis, ‘n gepluimde geveg, ‘n verraderlike bataljon verse, opgestel…

Read More

Lykdig 44: Andy Paulse. ‘n Veer innie ink

20 July 20143 August 2014 By Versindaba

‘n Veer innie ink (Vir Boerneef:  Izak Wilhelmus van der Merwe (1897-1967)   Sy berggans hette veer lat val; dit sag swewend inne bokkeveldse inkpot geskryfdoop   hy wassie net ‘n neef vannie boere nie; Dirk Ligter het yt sy pen yt gekryp, sam mettie poelieste sam die hantam karoopêre vooryt gehol, om vi sy…

Read More

Lykdig 43: Jonine von Wielligh. In gesprek met Boerneef

19 July 20143 August 2014 By Versindaba

In gesprek met Boerneef (11 Mei 1897 – 2 Julie 1967)   Woordenaar van Woeperdal   Teen die Sederbergsoom het jy eerstelig en ‘n boodskap in dié berggansveer gesien; het die Ceres-leksikograaf se oë ‘n gedig in die rooi van ‘n wingerdblaar en die warm mond van haar  gewaar.   In Boplaas en Houdenbek het…

Read More

Lykdig 42: Wicus Luwes. vir oom jan f e cilliers

19 July 20143 August 2014 By Versindaba

vir oom jan f e cilliers   oom jan daar gaan ‘n man verby in ‘n rooi oorpak op pad na die parlement oom jan dinge is nie meer dieselfde nie partykeer voel dit beter partykeer is dit slegter die bannelinge kom terug oor verlange na grond na bloed na alles wat afrika was oom…

Read More

Lykdig 41.Irene Raath. Lykdig vir DJ Opperman

18 July 20143 August 2014 By Versindaba

Lykdig vir D.J. Opperman (1914 – 1985)   Diederik Johannes Opperhoofman van die veertigervers. Gebore: 29 September 1914 op ‘n Natalse lentedag in ‘n rebelliejaar.   Uit klipharde klip het jy engele vrygestel om in jou voetspoor volgverse te vorm en hulle vlerke ver te sprei   Bundels sekuur saamgestel en dus skoliere verwonderd aan…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 157
  • 158
  • 159
  • 160
  • 161
  • 162
  • 163
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon