Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Plekgedig 28: Jaco Fouché. Bellville

23 September 201313 October 2013 By Versindaba

Bellville   Bellville, jy was my dorp-stad, En ek halfmak, halfwild in jou strate.   Ek onthou jou wanneer die son ondergaan, Wanneer die mis tussen die woonstelblokke hang En die lug na hondekos ruik, ‘n Sirene heelnag raas En advertensieborde langs die strate pryk.   Ek dink aan jou op aande wat nou oud…

Read More

Plekgedig 27: Gisela Ullyatt. Underberg

21 September 201313 October 2013 By Versindaba

Underberg   die pad na Underberg neem sy kronkelgang onder platane in die laat-herfs, elkeen diep geroes die pad trek krom, verby puckety farm stall, the lemon tree waar besoekers warm broei soos henne wit koffiekoppies neskuiken op rooi tafeldoeke   slangagtig slier die pad deur ’n mistige bergpas verby perdeplase en witgepleisterde huise met…

Read More

Plekgedig 26: Marthinus Beukes. glenhove (her-)besoek

20 September 201313 October 2013 By Versindaba

glenhove (her-)besoek                                 i.l. de v   grondbesit is wortelskiet van (londense) plataan :sneltreintonnels is tydgebonde   waar die afstand tussen neweskikkende voeg- woorde enkelvoudig is   en die vreemdeling vervreemd   in binnekringe en sirkelspore aanhoor:   don’t mind the step!      

Read More

Plekgedig 25: Quarta du Toit. Vrygrond

20 September 201313 October 2013 By Versindaba

VRYGROND   My plek is nie mooi nie my plak-plek is Vrygrond maar niks is hier vry nie Kinders speel in vuilgoedstrate Adem stinkende dooie dinge in ʼn kind ontlas soos ʼn dier in ʼn gat Terwyl ’n ma deur sluier, slierte staar. Langs die pad ʼn spasa-shop Waar kinders ten brode, bedelsmeek Duitse motors…

Read More

Plekgedig 24: Wicus Luwes. Trompsburg

20 September 201313 October 2013 By Versindaba

Trompsburg   jy was my eerste Voortrekkerstraat die eerste een wat ek kan onthou jy het my fietsspore in jou modderpaaie gehou tot die volgende reën   ek het die sterre onthou wat jy my gewys het die satelliete en Haley se komeet – dieselfde satelliete wat ek nou gebruik om na jou op Google…

Read More

Plekgedig 23: René Bohnen. Nieu-Bethesda 2020

19 September 201313 October 2013 By Versindaba

Nieu-Bethesda 2020   Radioaktiewe kraaie sit in klosse op Shell se torings, hulle gekrys verdring deur bore se ratatat-tat, deur vierhonderd tenkwaens wat druis op die dubbellaanpad. ʼn Meermin se uitgestrekte handjies verweer in die suurreën, haar bierbottel-oë bars rapat; rapat breek die watertafel. Sien is glo – protesplakkate tolbos soos tuimelende orakels oor fracking…

Read More

Plekgedig 22: Andries Bezuidenhout. Johannesburg, Witwaterwyser

19 September 201313 October 2013 By Versindaba

Johannesburg, Witwaterwyser (Vir Stockenström en Koichab se water)   Kareemikstok gesny, spoor tussen mynhoop en koppie gevat onder bloekomgeraamte en kragdraadgedaante gesoek na fossielbronne wat borrel uit die Witwatersrand se stollingsteenlaaie.   Van Grootvlei tot Randfontein, Braamfontein tot City Deep Tweefontein tot Hammerschlag verken waar ondergrondse mere sou uitmond koel soos die poele tussen die…

Read More

Plekgedig 21: Marko van der Colff. Kaap die Goeie Hoop: 1976

19 September 201313 October 2013 By Versindaba

Kaap die Goeie Hoop: 1976   Bedags geborge in die Esperanto van jou kleure, geure en tale Dwaal ek snags jou stiltes ín: Hoor bronskloppers teen herehuisdeure galm, Statige stad- en kerkhorlosies oor gekeide pleine metronomies tik, Hoe die see aan jou some kan sis.   Tussen Buren, Oranje, Leerdam, Katzenellenbogen en Nassau Skreeu mý…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 171
  • 172
  • 173
  • 174
  • 175
  • 176
  • 177
  • 178
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Hierdie angs, hierdie angs
  • Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)
  • Johann Lodewyk Marais. Spartacus-dahlia
  • Loftus Marais. Veksilologie
  • Bernard Odendaal. Kaapse draai

Nuutste kommentaar

  1. Dr PS Swathe on Margaret Cordier-Biermann. Soom22 October 2026

    Ja nee ne

  2. Dr PS Swathe on Marius Crous. Vier gedigte22 October 2026

    Paar swak reels aanmekaar gekak.

  3. Dr PS Swathe on Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)22 October 2026

    Die resensie plaas nie 'n enkele goeie gedig nie. Die bundel is hopelik beter as alledaags.

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Nou ja toe. Vragie: Is hierdie gedigte werklik so 'centre aligned ' geskryf? Wow, dis dapper. Of nie. En 'n…

  5. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Ek verwelkom kritiese lees, en ek is dankbaar vir die gedigte wat Marlies Taljard as juweeltjies uitgelig het. Die resensie…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon