Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Margaret Cordier. die kornea koepel …

3 October 20243 October 2024 By Versindaba

  die kornea koepel van ons kyk belig vorm beelde impulsief deur miljoene werkende dele wat die brein begryp   by ontbrekende stof word sig verberg   met gebrekkige dele in die psige word insig verblind   kaats die onsienlike lig oor stof sprei die koepel van die heelal begrippe in beelde vir ons trug…

Read More

Margaret Cordier. Maar ek sal krag ontvang

3 October 2024 By Versindaba

  Maar ek sal krag ontvang   wanneer my woorde wegraak in dieptes dae lank verlore die bodems van denke my versaak in vryval die hoop my verlaat.   wanneer skares voor my opstaan en argumente flitsend swaarde voor my swaai misverstande versteek lê onder waarheid krom verdraai. wanneer vrees se wrede winde aan my…

Read More

Margaret Cordier. Elihu

3 October 2024 By Versindaba

  Elihu   die vrou kom aangestap oor die vlakte in haar wye rok   hul groet wang aan wang die geur van grond en plante hang aan haar hals   by die palmbos die stroompie verby het hy haar gekry   op ‘n trooster oopgesprei breek hy brood – smeer salf vir haar honger…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Krap

2 October 20244 October 2024 By Versindaba

  Krap   Die krap, sê digter Ted Hughes, is God se enigste speelding. By die spruit het ’n krappie rats weggeskartel, maar in my hand gevang voor hy in die loop glip en huis toe gebring, lank beskou en in ’n oopgesnyde olieblik soos speelgoed van my vertroetel tot een knyper afgebreek het.  …

Read More

Joan Hambidge. Te klip om te boom?

2 October 2024 By Versindaba

  Te klip om te boom? Opperman   As klippe kon teel glo meer as miljoene jare, sou die klippe in my woning gesprokkel in Machu Picchu en Nagasaki, elders uit Jerusalem en Varanasi, ‘n klein heilige altaar kon word. Klipstapels verklap ‘n brandoffer, soos die steen van die opening weggerol met die engel se…

Read More

Gedigkompetisie: Skryf ‘n spirituele gedig

1 October 202416 December 2024 By Versindaba

    Versindaba nooi graag digters uit om gedigte met ‘n spirituele tema in te stuur. Die wenner ontvang R1000 prysgeld.   Vereistes Gedigte oor enige spirituele tema word in aanmerking geneem vir dié kompetisie, hoewel ander gedigte steeds welkom is (maar nie as inskrywing vir hierdie kompetisie geag word nie). Gedigte wat ingeskryf word,…

Read More

Wenner van Augustus-kompetisie: TC Boshoff

27 September 2024 By Versindaba

  Versindaba kondig met trots aan die wenner van die Augustus-kompetisie waarin digters kon skryf oor vroue, mans of kinders: TC Bosfoff wen met ‘n aangrypende gedig “Twee kante van skuldig”. Sal die digter asseblief met Versindaba kontak maak om die kontantprys van R1 000 op te eis: taljard.marlies@gmail.com   Twee kante van skuldig  …

Read More

Finaliste: Augustus-kompetisie

16 September 202421 September 2024 By Versindaba

  Die volgende 9 gedigte is aangewys as finaliste van die Augustus-kompetisie waarin digters gedigte oor vroue, mans of kinders kon inskryf. Gedigte verskyn in alfabetiese volgorde volgens die van van die digter.   Pirow Bekker – Besoek van Basiliekat https://versindaba.co.za/2024/08/26/pirow-bekker-besoek-van-basilikat/   Jacques Boshoff – Die onskuld nou verlore https://versindaba.co.za/2024/08/28/jacques-boshoff-die-onskuld-nou-verlore/   TC Boshoff – Twee…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon