Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Andries Fourie. kindwees

16 September 202416 September 2024 By Versindaba

  kindwees   ek mis die dae van kindwees van stout wees in die son waar oorwinning nog teen vrees kon staan deur die dade wat ons doen en verraad nog net verskuil was in ‘n vroegaand Judassoen ek mis die dae van kindwees van waarheid en van seer waar die toekoms nog in twyfel…

Read More

Joan Hambidge. They shoot horses, don’t they?

31 August 2024 By Versindaba

    They shoot horses, don’t they?   My suster laat weet ‘n klavierstemmer gaan inkom; sy wil elke dag die Maanligsonate speel: foutloos. Vroegoggend soek die bank na ‘n ander: spoorloos verdwyn met die notules van ‘n vergadering aangekom. Gisternag smelt die sneeu op Tafelberg, ja troosteloos hierdie winter sonder enige hoop van lente…

Read More

Finachlie Diederiks. Sonder verskoning

31 August 2024 By Versindaba

    Sonder verskoning   Ek is my ouma se deernis en durf my ma se onbaatsugtigheid en ontferming my dogter se volharding en vasberadenheid… Ek is: doelgerig onbeskaamd met oorgawe vrymoedig vrou   © Finachlie Diederiks, 2024  

Read More

Saretha Benadé. Die Spreuke 31-vrou

31 August 2024 By Versindaba

  Die Spreuke 31-vrou   ‘n Deugsame vrou se waarde is ver bo korale jy kan op haar vertrou om ‘n veilige huis te bou   in haar is net goed, geen kwaad jy kan alles maar in haar hande laat sy is fluks en gewillig nie bang om enige taak te verrig   sy…

Read More

Andries Fourie. Kruikdraer

31 August 2024 By Versindaba

  Kruikdraer   in sy klipwêreld was sy daar ‘n Evabesweerder ‘n slangvermorselaar en ‘n kruikdraer   haar visioene soos die van ‘n bergarend   nou is sy weg en hy … is hoorbaar stil   sy was sy Spreuke vrou   ©Andries Fourie,2024  

Read More

Eduan Naudé. Verlore berggans het ‘n veer laat val

31 August 2024 By Versindaba

  Verlore berggans het ‘n veer laat val vir Bian, met erkenning aan Boerneef   Verlore berggans het ‘n veer laat val op ‘n voetpad langs die dorp se eenddamwal sy lyfie wandel nuuskierig nader en tel dit op maar voordat hy dit doodgewoon by sy sak instop, kyk hy met ‘n warm glimlag terug…

Read More

Annora Eksteen. Wanneer het ons dan ontmoet

31 August 202427 August 2024 By Versindaba

    Wanneer het ons dan ontmoet   was dit eeue gelede in ’n sigeunertent in Hongarye of die keer toe ons skommelend oor die see in ‘n karveel vertrek het uit Turkye of was dit tóg in die tyd met die konsentrasiekampgrafte in rye   ek weet jy’s iemand wat sing en vlieg en…

Read More

Annora Eksteen. Sy wat onder die Karoomaan geloop het

30 August 202427 August 2024 By Versindaba

    Sy wat onder die Karoomaan geloop het   sy het die sterre se lig in haar hare gedra haar woorde was elke nuwe dag vir my   sy met winkende weerkaatsings in haar donker oë wat dryf in die nag soos ver planete om ons son   en die Suiderdiamant glinster en glimlag…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon