Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Meyer van Rensburg. Stilte

4 October 20243 October 2024 By Versindaba

  Stilte   ek wag lank by die braambos maar hy wil nie vir my ontvlam nie swyg meewarig terwyl glansryke pers vrugblinkers in die sonlig tussen koggelhaakdorings my daag om uit te reik vir die aardse ambrosiasmaak   maar geen woord vandag om my te begeester nie   mymerend stap ek weg en bepeins…

Read More

Meyer van Rensburg. Rigtingsoeker

4 October 20243 October 2024 By Versindaba

  Rigtingsoeker   die wis en onwis van sy wete se warboele wette (wat hy op sy voorhof dra in ’n boksie) en ander halfvergete dinge wat hy dink dat hy nog moes doen: die hele skuldbevlekte konkoksie bly hom steeds net na een plek bring waar hy hoop dat hy weer eens sy hosannas…

Read More

Marthé McLoud. Prematuur

3 October 2024 By Versindaba

  Prematuur (1991) (Vir Lina)   Daar was iets heiligs aan daardie aand toe ons motor in die lug tol en in die bosse aan die ander kant van die snelweg op sy wiele land.   Die veiligheidsgordel het my wind uitgeruk, maar my man het blitsvinnig oor my gebuk om lewe in my terug…

Read More

Meyer van Rensburg. Geskrewe woord: dekomposisie

3 October 2024 By Versindaba

  Geskrewe woord: dekomposisie   Hiëraties skryf die epikus — sy penveer kras skrabbelend die digte(r)woorde neer wat gelowiges steeds vele eeue later in die fynste besonderhede bestudeer   © Meyer van Rensburg, 2024  

Read More

Meyer van Rensburg. Die Boland

3 October 2024 By Versindaba

  Die Boland   Ek was alreeds in al die metropole rond Londen, Parys en Houston in die Texas staat het ook in Edinburgh en Glasgow met kilt-rokke geruite-bont riel gedans op die skril doedelsak se maat in die roemryke Rynvallei in Duits gesing van die verleidster, Lorelei, ook Auckland, Bristol en antieke Bath was…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Krap II

3 October 20244 October 2024 By Versindaba

  Krap II   Iets knibbel, knibbel lank reeds aan die aas. Dan slaan Pa en ’n wriemelende dier met tien pote, ’n platter lyf, breër as wat dit lank is, en nét wil wegkom, val reg voor ons op die spruit se oewer, begin skuins hardloop, weg van die gevaar, om vir lewe en…

Read More

Jannie Pretorius. ʼn Gedig vir my begrafnis

3 October 2024 By Versindaba

  ʼn Gedig vir my begrafnis Na aanleiding Mozart se “Dies Irae” in sy “Requiem”   Ek sien die uitspansel skeur, ek sien berge ontplof. Ek sien oseane kook, ek sien wat was ontword. Ek sien ruimte en tyd   word deur vuur verteer; swael wat reën, skarlaken stof, siele wat friemel in vlammende rook….

Read More

Neels Jackson. Vissers van mense

3 October 2024 By Versindaba

  Vissers van mense   van visse en bote  en nette het hulle alles geweet die water het hulle geken   maar toe kom die vreemdeling en Hy roep hulle en Hy belowe Hy sal hulle vissers van mense maak   hulle het dit nie mooi verstaan nie maar opgestaan en saamgegaan   hoeveel kere…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon