Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anne-Marie Bartie. die dag toe Nebukadneser kom

7 October 2024 By Versindaba

  die dag toe Nebukadneser kom  vir die kibbutzim van Nir Oz, Kfar Aza en Be’eri   7 Oktober 2023 toe die eertse skote klap, ongeveer ses dertig waar was jy, kollektiewe kind, hipoteties gesproke, sou jy ontbyt eet of reeds op pad wees vrolike geweefde kippah op die kroontjie vasgeknip sou jou oë in…

Read More

Theresa Postma. It is well with my soul

7 October 2024 By Versindaba

  It is well with my soul na ʼn gesang geskryf deur Horatio Spafford vir Jaco Postma 11/08/1966-18/12/2020   Vandag is dit jou sterftediens, Oukersdag. 24 Desember. Geen klokke, geen kantate, geen Kerssang. Hoe vreemd voel alles nie die kapeldeure, massaal en lomp die houtbalke spitsvormig na bo die gesigte agter maskerlap, die droewige oë…

Read More

Anton Döckel. Pelgrimslied vir vandag

7 October 2024 By Versindaba

  Pelgrimslied vir vandag   Waar sal my hulp vandaan kom Is dit daardie blou berge daar ver? nee, ek verwag dit van nog verder dit sal van die Here af kom nog baie verder as die berge onder die blou lug wat Hy ook gemaak het   Hy maak my paaie gelyk vul die…

Read More

Meyer van Rensburg. Voltrekking

5 October 20243 October 2024 By Versindaba

  Voltrekking   Magdaleen is ene bewerasie loer sidderend om haar rond want aanklaers met wet en klippe staan gereed om haar te wond hulle dreig en kom al nader maar ’n man skryf op die grond   hier kom die magdom-menigtes baldadig en nuuskierig skynheilig in Millais-purper en geveinsde Turner-wit om haar vir goed…

Read More

Margaret Cordier. Woorde wat weef

4 October 2024 By Versindaba

  Woorde wat weef   die garing van sy woorde hou die heelal in die lug swaartekrag op aarde koorde wat afwaarts druk selfs tussen sterrestelsels wat die maan in ‘n wentelbaan stik   is ook die mens geweef uit sy ongevormde klomp bloed links en regs deur ‘n hart gepomp sou al die vaartuie…

Read More

Marieta McGrath. Lamsvleis

4 October 2024 By Versindaba

  Lamsvleis everyone gets eaten as the rabbit said to the animal psychic – Leonard Cohen, Lambchops   Dat ‘n hele lot van Jesus se dissipels in Johannes 6:66 net daar omgedraai het huis toe –   “Nou word dit regtig weird.” “Dit moet een of ander siek kultus wees.” “Kannibalisme? ‘n Seun van God…

Read More

Andrea Sieberhagen. Getsemane

4 October 2024 By Versindaba

  Getsemane (Markus 14)   In die tuin sien ek ‘n Man. In sy oë sien ek hy’s bang. Op sy voorhoof pêrel sweet omdat hy sy toekoms weet. Voor hom wag die kruis, eers daarna die Vaderhuis.   Die Godskind sien die rede. Die menskind bid die bede: Vader, as dit moontlik is, laat…

Read More

Hans du Plessis. Eersterivierstrand

4 October 20247 October 2024 By Versindaba

  EERSTERIVIERSTRAND   As jy ooit aan die begin van die Tsitsikamma kom, vat dan die melkpad af see toe tot by Hengelaarskroon: Jy sal weet die hemel ruik na heide, en die paradys proe pure perdevy.   Doer ver onder die see wat silwer sing, dan hoor jy die branders bonkig breek, kinders wat…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon