Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Sailing the forest

6 January 2025 By Versindaba

  I Die ontdekking van ‘n nuwe digter is altyd ‘n ongelooflik verrykende ervaring. Só beland die Skotse digter Robin Robertson se Sailing the forest onverwags in my kerskous. ‘n Keuse uit sy digkuns. ‘n Geskenk van die digter Juanita Louw. Die gedigte is gelade. Nadat jy ‘n vers gelees het, besef sy jy eers…

Read More

Margaret Cordier. Die mens se hunkering na Utopia in ‘n gebroke wêreld

23 December 202430 December 2024 By Versindaba

  Die mens se bestaanswêreld verander op elke moontlike gebied. In hierdie artikel word kommentaar gelewer oor en perspektiewe vervat van skrywers en digters op ’n veranderende wêreld. Ek verken die konkrete en innerlike landskappe van skrywers soos dit in die letterkunde beslag kry. Verskillende digters en skrywers word in die artikel, na gelang van…

Read More

Carina van der Walt. Tom Lanoye wen in 2024 die Prijs der Nederlandse Letterkunde

18 December 202418 December 2024 By Versindaba

    Reeds in Maartmaand was dit al bekend dat die Vlaming Tom Lanoye die prestigieuse prys van die Nederlandse Letterkunde vir sy oeuvre in Oktober sou ontvang. So gesê, so gedaan. Dit is ’n prys wat één keer in drie jaar toegeken word aan ’n skrywer wat ’n belangrike plek in die Nederlandstalige literatuur…

Read More

Joan Hambidge. Stephen Watson: die digkuns as meditasie

16 December 202417 December 2024 By Versindaba

  I Die digter en essayis Stephen Watson (6 November 1954 – 10 April 2011) was indertyd hoof van Kreatiewe Skryfwerk aan UCT. Sopas het In These Mountains verskyn.     Uitgegee deur Pentrich Press en versamel deur Hugh Corder, vriend en voormalige dekaan aan die Regsfakulteit aan UCT, met die hulp van die skrywer…

Read More

Joan Hambidge. Opperman en Heese

7 December 2024 By Versindaba

  I Soms kom ‘n gedig en ‘n roman bymekaar uit. Twee verskillende genres wat besin oor ‘n gegewe en in gesprek tree met mekaar. Wat het Opperman en Marié Heese se jongste roman gemeen? Die laaste dae van Marié Heese het sopas by Turksvy verskyn. Elke dag van my lewe loop ek hier op…

Read More

Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …

2 December 2024 By Versindaba

  Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …   Om vir die maer man in die groen trui te huldig, is nie ʼn maklike taak nie. Waar sou ʼn mens begin? Seker by die woord ‘vrygewigheid.’ Dat hy ons op die diepste sintuiglike vlak ʼn gevoel van verstaan…

Read More

Joan Hambidge. Roland Barthes:  Die grein van die stem

28 November 2024 By Versindaba

  I The Grain of the Voice bevat onderhoude met Roland Barthes tussen 1962 – 1980.   Hierdie meester wat geglo het dat letterkunde die onuitspreekbare moet kan vertolk of weergee, is ‘n baie onderhoudende en intellektuele gespreksgenoot.   Le grain de la voix. In die veertigerjare het Barthes sanglesse geneem by Charles Panzera, wat…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Eugène N. Marais se gedigte oor die Anglo-Boereoorlog

20 November 202425 November 2024 By Versindaba

  Eugène N. Marais se gedigte oor die Anglo-Boereoorlog[i] Johann Lodewyk Marais   I Fransjohan Pretorius se Historical Dictionary of the Anglo-Boer War (2009: 336–339) wy vier bladsye aan “Poetry in the War”. Ten opsigte van die Nederlandse en/of vroeë Afrikaanse poësie wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan die kant van die Boere ontstaan het of,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon