Ons rig hierdie kennisgewing aan almal wat belangstelling uitgespreek het om by die Afrikaanse Skrywersunie aan te sluit. Die stigtingsvergadering word op 7 Maart 2012 in die Erfurthuis, Van Ryneveldstraat, Stellenbosch gehou. Dit begin om 7 nm en hou aan so lank as wat nodig is. Die agenda is eenvoudig: Verwelkoming, Stigting van die Afrikaanse Skrywersunie,…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
Joan Hambidge. Lot se vrou
Joan Hambidge kyk terug sonder om versteen te staan by die bekendstelling van Lot se vrou. (Uittrreksel: Books Live. Kyk ook na videos op hierdie webblad) ‘n Uitnodiging na haar hoërskoolreünie was die vonkie wat Joan Hamidge vuur en vlam aan die werk laat spring het met haar nuutste digbundel, Lot se vrou. Dis nie…
Philip de Vos. Kop op ‘n Blok
Philip de Vos se bloginskrywings, plus ander artikels en versies wat hy oor die jare geskryf het, is nou ‘n boek en word by die Woordfees bekendgestel in ‘n program van vertellings, foto’s, voorlesings en sang deur Philip de Vos self. plek: Boektent – 5 Maart om 17:00 toegang R50
Pomp 12. Met Versindaba insetsel!
Pomp 12 verskyn eersdaags en ʼn opwindende teenwoordigheid in dié plesierige kultuurjoernaal is die 25 bladsy insetsel wat Versindaba rondom die Afrikaanse digkuns byeengebring en saamgestel het. Afgesien van die gedigteblad, waarin gedigte deur Charl-Pierre Naudé, Bernard Odendaal, Louis Esterhuizen, Marlise Joubert, Gilbert Gibson, Breyten Breytenbach, Daniel Hugo, Louis Jansen van Vuuren, Danie Marais, Andries…
Carina van der Walt. Theater van de Verloren Tijd op Woordfees 2012
Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal Woordfees. Hulle motto is dat poësie gehoor en ervaar moet word. Daarom ken hulle oor die seshonderd Nederlandstalige (en nou ook ‘n twintigtal Afrikaanse) gedigte, wat hulle aan die luisteraars op Woordfees kan voordra. Nuwe toevoegings tot hulle repertoire sluit tekste in…
Elmarie Westerink. ‘n Ope Brief aan die Afrikaanse Akademici
Hier vanuit ‘n bedompige Kuala Lumpur, kyk ek die afgelope paar maande met tweestrydige gemoed na die al-groterwordende gaping wat blykbaar tussen die literêre “have’s” en die bourgeois “have nots” van die Afrikaanse skryfwêreld bestaan. As Afrikaner behoort dit my nie te verbaas nie, want twis en onmin – soos bewys tydens die Groot Trek…
Inligtingstuk: Nuwe Stemme 5
Nuwe Stemme 5 poësie kompetisie is nou oop vir inskrywings: Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring. Heilna du Plooy is professor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Noordwes-Universiteit….
