Saterdagaand is die ontvangers van vanjaar se SALA-toekennings tydens die Africa Century International African Writers Conference in Bloemfontein bekendgemaak. In die kategorie vir Afrikaanse digkuns is Johann Lodewyk Marais (foto) as wenner aangewys vir sy bundel Diorama wat verlede jaar verskyn het. Ander benoemdes in dié kategorie was Johann de Lange (Weerlig van die ongeloof)…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
Francis Galloway. Rondreis
In 1996 vind die eerste “rondreis” van Nederlandse en Vlaamse skrywers in Suid-Afrika plaas. Dit was ’n projek van die Nederlandse Taalunie en die Stichting Poetry International, moontlik gemaak deur die Nederlandse regering. Ensovoort 8 (1) van 1996 is gewy aan hierdie gebeurtenis. Greetje van den Bergh, destyds algemene sekretaris van die Nederlandse Taalunie,…
South African Literary Awards (SALA). Doelstellings en prosedure
Verlede week is berig dat drie Afrikaanse digters, te wete Johann de Lange (Weerlig van die ongeloof), Marlise Joubert (Splintervlerk) en Johann Lodewyk Marais (Diorama) vir vanjaar se SALA-toekennings benoem is. Op navraag is onderstaande inligtingstuk ten opsigte van SALA se doelstellings en prosedure van die organiseerders ontvang: SOUTH AFRICAN LITERARY AWARDS (SALA) SALA…
Breytenbach Sentrum, Wellington: Tuin van digters – ‘n fotobeeld met gedigte (2)
Klippe gloe nie in democracy Ek’t virre klip gesoek klein genoeg soelat ek ‘it kan dra Ek’t virre klip gesoek swaa’ genoeg soelat geniemant ‘it kan steel Ek’t virre gladde klip gesoek, moet genoeg space omme poem op te paint Ek’t virre klip gesoek grof genoeg om innie Poets Garden…
Joan Hambidge wen vanjaar se Woordveertjie vir poësie
Gisteraand is dit tydens die ATKV se glansgeleentheid by Nooitgedacht buite Stellenbosch bekend gemaak dat Joan Hambidge se bundel Visums by verstek met vanjaar se Woordveertjie bekroon is. Visums by verstek, wat in 2011 by Human & Rousseau verskyn het, bevat nie net reisgedigte uit Hambidge se oeuvre nie, maar ‘n hele aantal verse wat…
Mediavrystelling: PEN Afrikaans suksesvol geregistreer
‘n PEN-sentrum vir Afrikaanse skrywers is nou ‘n voldonge feit. By die pas afgelope 78ste PEN International-kongres in Gyeongju, Suid-Korea, is PEN Afrikaans eenparig as volwaardige PEN-sentrum verwelkom. Die aansoek wat voor die ledevergadering gedien het, was vir die verandering van die naam “Geherkonstitueerde Pretoria PEN” tot PEN Afrikaans. Prof Fanie Olivier, leier…
Persverklaring: Beverly Rycroft wen die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie 2012
Beverly Rycroft wen vanjaar die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie met haar digdebuut, Missing. Die digters prof. Wendy Woodward, Liesl Jobson en Helen Moffett was die beoordelaars. Rycroft is uitgesonder vir haar “versvaardigheid, haar sterk stem en die oorspronklikheid en verskeidenheid in haar beelding en stemtoon.” Die beoordelaars het waardering uitgespreek vir die innemende verhaal…
Huldeblyk: Chris Lombard (1929 – 2012)
Die digter en kortverhaalskrywer Chris Lombard is op 8 Augustus op George oorlede na ‘n kort siekbed. Chris was ‘n boorling van Heidelberg in die Suid-Kaap waar hy gematrikuleer het. Na sy studies op Stellenbosch was hy onderwyser en joernalis en daarna jarelank lektor, later senior lektor, in Afrikaans in die Opvoedkunde-fakulteit van die Universiteit…
