Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Elisma van Zyl Gasafgrond bedreig 56 000 poste

15 April 2025 By Versindaba

  Gasafgrond bedreig 56 000 poste Netwerk 24,  20 Maart 2025   hoe lank nog gaan hulle jou hart oop boor na organismes soek in jou bodem gestoor?   hoe lank nog gaan hulle jou bors oopkap elke druppel energie uit jou tap   hoe lank nog voor jou put opdroog mense honger ly en in…

Read More

Rina Bester. Die eerste maan-tree, Apollo-man se treetjie is ʼn reuse-stap

15 April 2025 By Versindaba

  Die eerste maan-tree, Apollo-man se treetjie is ʼn reuse-stap Die Transvaler, Maandag 21 Julie 1969   daar was ʼn vrou wat net soos ek die laaste son op ʼn koperarmband kon sien glans daar tussen die drie koppe van Tsodilo het ek my ook vergaap aan Xorab se verhaal, haar mense wat moes trek…

Read More

Joan Hambidge. Siemens-baas en sy gesin dood in helikopter-ongeluk in Hudson-rivier

14 April 2025 By Versindaba

  Siemens-baas en sy gesin dood in helikopter-ongeluk in Hudson-rivier Netwerk24, 11 April 2025   I Bridge over troubled water   ‘n Helikopterrit met Spaanse toeriste uit Barcelona op ‘n Donderdagmiddag oor die Hudsonrivier ten einde die New York-skyline te besigtig verander in ‘n oogwink. ‘n Harde slag gehoor deur ‘n ooggetuie op 10 April….

Read More

Theresa Postma. Weskuskind

10 April 202510 April 2025 By Versindaba

  Weskuskind   Kind, ek plant vir jou fynbos en heide om jou terug te bring na die skadukoelte magrietjies, geelgombos en gonnas met Kaapse wewers wat kirrrr, ek gooi ʼn peulemat onder die groot ou boom   want té lank, kind, het steierende winde oor jou gewaai het dorings in Middelpos se skoot gesweer;…

Read More

Karlie Lubbe. My Children! My Africa! 

9 April 2025 By Versindaba

  My Children! My Africa!  Netwerk 24, 10 Maart 2025   Haar kinders se grou gille weergalm uit die hole uit die krotte en kille dieptes van haar Moeder-Afrikahart – met leë mae in verflenterde, vuil klere verteer hul verhonger en stil, terwyl die politici, vuiste na bo, skree: “Viva Mama Africa!”   © Karlie…

Read More

Hennie Maartens. Snow White and the Seven Kajillion Controversies

9 April 2025 By Versindaba

  Snow White and the Seven Kajillion Controversies The New York Times 20/03/2025   sprokie   sprokie sprokie aan die hand wie praat met ons siel ongeag wie en wat ons is ons lees dit graag want daarin is die argetipes verpand   die heks se skaduwee val oor sneeuwitjie se spierwit gewaad en die…

Read More

Hennie Maartens. Nuwe app help dat besighede minder kos mors – én help jou sak

31 March 202531 March 2025 By Versindaba

  Nuwe app help dat besighede minder kos mors – én help jou sak Netwerk24      26/03/2025   honger   weet jy van honger meneer weet jy van honger terwyl jy in jou motor ry soek ek op ashope vol kommer na vermufde brood om my van hongerpyne te bevry   nee jy weet nie van…

Read More

Hennie Maartens. MEDIA Renergen’s share price soars on first helium sales.

28 March 202527 March 2025 By Versindaba

  MEDIA Renergen’s share price soars on first helium sales. BusinessDay 14/03/2025   vrystaat   al lê die verlate vlaktes ver en wyd staan die koppies komkommervry en toekyk terwyl die doringbome die omgewing verryk staan die bitterbos met ‘n hart vol verwyt   terwyl sonneblomme in die sonlig baai en die mielielande die landskap…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon