Elisabeth Eybers “op 110” … https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/elisabeth-eybers-op-110-20250225 26 Februarie 2025 Brief van Eybers Ontdek ‘n brief, ongedateer van die grande dame van ons digkuns, gestuur uit die Stadionkade 17 1 1077 VK Amsterdam voor in Noodluik uit 1989. Haar brief reageer op Ewebeeld en sy praat van die onbesuisde ervarings: dus onbesonne….
Category: Kompetisies
Stephan du Toit. Cyril ‘hoop en bid’ vir einde van oorlog in Oekraïne
Cyril ‘hoop en bid’ vir einde van oorlog in Oekraïne Netwerk24, 28 April 2022 Ons vra vir genade, Sy genade vir broers wat teen mekaar veg; hulle aan weerskante van die front wie se dade Sy naam onteer in hul wreedheid en waan. Ons vuurpyl besoek die ligjuwele, hoog deur Hom geplaas in…
Ilse van Staden. An Emperor on Avian Anatomy: Frederick II and “De arte venandi cum avibus”
An Emperor on Avian Anatomy: Frederick II and De arte venandi cum avibus The Veterinarian, Feb. 2025 (met apologie BB) om ʼn gedig te skryf is soos om met voëls om te gaan om die penvere te pluk vir ink en deur die donsvere die bibbervel te sny om spier en bloedvat…
Marthé McLoud. No need to be cuckoo to leap off the Alps
No need to be cuckoo to leap off the Alps The Irish Independent, 28 Oktober 2006 Die gletserdorpie Saas-fee is ’n spikkel aan die voet van die Dom en soos ’n koekoek in die oomblik van gestolde horlosiewysers vasgevang. Hier is voetgangers koning en motors verbode. Die koningin van die berge het…
Stephan du Toit. Musk stel ‘slimste KI tot nog toe’ bekend
Musk stel ‘slimste KI tot nog toe’ bekend Netwerk 24, 18 Februarie 2025 Hoe weet ons of dit waar is? Wie is die moeder van die pixels op my skerm? Hoe is hulle gebaar? Is hulle die vrug van moeisame arbeid en vlietende oomblikke van briljante insig in die sweet…
Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears
Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears 14 March 2025. News 24. rooikappie rooikappie waar is jy nou? meme wil jou verras, my kind! los eers die skool vir vandag buite Middelpos sal hulle vir jou wag tussen vygies en seebamboes se stam slaplinks…
Jacques Boshoff. Telkom en Okosa maak vrede oor spektrum
Telkom en Okosa maak vrede oor spektrum Netwerk24, 11 April 2022 Die kind trippel en wip soos ‘n klipspringer in geluidlose gras. Sy woeker en lawaai in die woeste wind, maar bly duidelik onhoorbaar: net ‘n voetnota in dié verhaal. © Jacques Boshoff, 2025
Elmarie Nienaber Van Kampen. Daar lê baie krag in versnitwyne
Daar lê baie krag in versnitwyne Netwerk 24, 25 Januarie 2025 skemeruur … nag … daeraad se kleurskikkings verskyn nie in gelyke maat en meteens nie dit sou té klinies en volmaak té edel wees dit vestig eerder tergend en in nuanses soos versnitwyn op die fynproewerstong © Elmarie Nienaber Van…
