Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthe McLoud. Stranger in her home

4 March 2025 By Versindaba

  Stranger in her home Yahoo News, 5 Junie 2022   Die eens netjiese tuin lyk soos die pes wat op die middag verwoes.  Dood se spore sit op die dak en teen die afgedopte geute.   Binne staan hy ewe soos ’n gentleman opsy dat ons die kombuis – die hartklop van haar huis…

Read More

Margaret Cordier. This too shall pass

4 March 20253 March 2025 By Versindaba

  This too shall pass Vrye Weekblad 21.02.2025   buite tyd en ruimte in een oomblik ewig vasgestik leef die mens tydelik daagliks in die nou kortliks   © Margaret Cordier, 2025

Read More

Margaret Cordier. Droefheid maak jou lelik

4 March 20255 March 2025 By Versindaba

  Droefheid maak jou lelik Vrye Weekblad 1Maart 2025   die boom se takke is kaal geen geritsel van blare nesloos sonder voëlgeluid skroei die son oor bas wortels suig aan droeë grond die vrugtelose lê omgestoot nuttig vir vuur brand duursaam tot as waar eens lewe was skets houtskool die rou   ©Margaret Cordier,…

Read More

Meyer van Rensburg. Gevaarlike Roete op Tafelberg eis nog ‘n lewe

28 February 2025 By Versindaba

  Gevaarlike Roete op Tafelberg eis nog ‘n lewe Die Burger, 28 Feb, 2021   Hier klim ons oor die aarde, die blougroen-sfeer, se lewende rots-liggaam skrikkerig op soek na bestaansreg half besope uit die see se bare skuifel ons oor dorstige klip-en sandwoestyne bangerig beklouter ons sy krom rug beklim sy lewensgevaarlike hoë bergribbes…

Read More

Gerard Scharn. Als je denkt dat de wereld verrot is, moet je gaan pelgrimeren

28 February 2025 By Versindaba

  Als je denkt dat de wereld verrot is, moet je gaan pelgrimeren  Nederlands Dagblad 13 augustus 2024   non compos mentis   de kortegolfontvanger in mijn hoofd ontvangt signalen die ik niet begrijp het zijn berichten van outer space gezongen in hoog en laag en kauderwelsch door de laatste eunuch van het vaticaan  …

Read More

Ilse van Staden. drie uiteenlopende ballette

27 February 202524 March 2025 By Versindaba

  drie uiteenlopende ballette Beeld, 21 Feb. 2025   (i) die bos is in beweging gestol: op die donker dekor van blaar en tak is die dansers ʼn bleek silhoeët van bloekoms en papierbasmelaleucas wat voor die oog verby patroon. iets flikker        die lig breek uit en kyk! die bome ballet   (ii) ʼn voël…

Read More

Hennie Maartens. Kganyago warns new risks could derail inflation gains

27 February 2025 By Versindaba

  Kganyago warns new risks could derail inflation gains Businesslive 25/2/2025 angs   soms is ek angstig die eurorail se trein moet nou kom die passasiers is meer as ‘n optelsom die spoorlyn van patras is na athene gerig   maar genoegsame sitplek sal ontbreek die enjin het sy stoom verloor ek pluk lemoene langs…

Read More

Meyer van Rensburg. Struisbaai-gesin bou legkaart met 7, 500 stukke vir 21 jaar

27 February 2025 By Versindaba

  Struisbaai-gesin bou legkaart met 7, 500 stukke vir 21 jaar Netwerk24, 9Junie 2020,   Oor die sewe-duisend stukke lê verstrooi: verbleikte kleure, vaal verdof tot blanko vorms, blokke: mannetjies, pond-tekens en windmeule (of is dit vrouens in sulke wye rokke?) met hier en daar ‘n spatsel geel of groen, ‘n tiksel blou of rooi…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon