Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Versindaba: Nuwe gedigkompetisie: Media-oes

17 February 202511 April 2025 By Versindaba

      Versindaba nooi graag digters uit om gedigte in te stuur vir ons nuwe kompetisie. Die kompetisie behels dat jy enige koerant- of mediaopskrif (of deel daarvan) as titel kies en dit dan in ‘n gedig omwerk. LET WEL: Jy mag NIE die berig herskryf of die inhoud van die gedig in jou…

Read More

Cobus Kruger. Deepfakes

16 December 2024 By Versindaba

  Deepfakes   die bron en teiken word sorgvuldig gepaar soos ʼn man met sy skadu die kurwes bypassend in hul kaak en wang en vir ʼn skamele swink ʼn soortgelyke gryns wat in stiltes bly hang   maar ʼn heel ander kleur kleef aan sy toon en gemoedelike praatjies sluier tekens van hoon woorde…

Read More

Jacques Boshoff. Ontoereikend

16 December 2024 By Versindaba

  Ontoereikend   My kind sing in die juniorkoor, ‘n groepering van mini-engele. Sag en toonvas rol die note van psalms en gesange tot teen die Here se voete, waar Hy dit optel, rondrol in Sy mond, oor en oor kou en dit verontwaardig uitspoeg voordat Hy bulderend skree:   Begin voor!   © Jacques…

Read More

Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U

16 December 2024 By Versindaba

  Here Hoe Groot Is U   Wanneer ek rondom my kyk Soveel mooi in die lewe bereik Besef ek weereens Here hoe Groot Is U   Die lewe gooi ‘n mens soms met verskillende dinge so omver Maar dan besef jy jy is God se ster En dink by jouself, Here hoe Groot Is…

Read More

Ruan Fourie. kindness is modern magic

16 December 2024 By Versindaba

  kindness is modern magic   ek moet bieg dat ek een van die uitverkorenes is — elke mens is die kind van sy eie dade — maar die eierdoppe waarop ek om jou marsjeer is modern magic   dis dalk ’n wrang gedagte maar ek wens jy sou daarop ag slaan   jy kan…

Read More

Neels Jackson. Soos ‘n slaaf

15 December 2024 By Versindaba

  Soos ’n slaaf   Toe kom die verpersoonliking van God self, die Koning van die hemel en die aarde, en Hy vat ’n skottel water en ’n handdoek en Hy kniel voor hulle, kniel voor elkeen van hulle, een vir een, kniel soos ’n slaaf en Hy was hulle voete.   Hy was die…

Read More

Chris Venter. Ongetiteld

15 December 202416 December 2024 By Versindaba

  Theorists have license to get pretty creative – Marc Kamionkowski (teoretiese fisikus en kosmoloog)   “In die Begin …” Sou Moses dit anders kon vertel? Miskien: “Als was woes en leeg en toe kom die bevel: Laat daar lig wees! En toe, toe volg daardie knal, ʼn groot big bang en siedaar, die heelal,…

Read More

Jonine von Wielligh. Daniël

15 December 2024 By Versindaba

  Daniël   tussen leeus met gesluite bekke in koning Darius se donker kuil sou ek graag langs Daniël wou sit en onder engelvlerke skuil   © Jonine von Wielligh, 2024  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)
  • Nini Bennett-Moll. Jack Unterweger en die outeursfunksie van ’n reeksmoordenaar
  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026

Nuutste kommentaar

  1. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  2. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  3. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  4. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  5. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon