Tieners en sosiale media Netwerk24, 16 November 2024 selfoonkamera slurp lig gulsig fotosinteer reproduseer verinneweer disintegreer © Jacques Boshoff, 2025
Category: Kompetisies
Gerard Scharn. 惊魂瞬间!美载80人客机着陆翻覆最新画面曝光
惊魂瞬间!美载80人客机着陆翻覆最新画面曝光 (北京日报 2025-02-18) groepsfoto met een miljard driehonderd miljoen chinezen families dicht opeen geschaard weduwnaars en weeuwen en wezen lichtekooien in shanghai dress mannen in mao-pak bouwvakkers aan een ideaal met maskers geëtst in staal soldaten en matrozen rechters en beulen met bijlen naast veroordeelde moordenaars links en recht van de bende…
Jakes Möller. Die wet van Transvaal
Die wet van Transvaal (Zoutnet, 30 Oktober 2021) ek vind ‘n eier in die spens dit lê daar ligbruin en ovaal plons dit in ‘n pot met water maar dit weier om af te daal ek stel vererg die plaat op hoog draai die eierwekker tot by tien spoedig begin die borrels…
Bester Meyer. Wie is die ‘ons’ wat gebed verdien
Wie is die ‘ons’ wat gebed verdien Die Burger 13 Februarie Bélsasar, óf die grote god van vrugbaarheid, hierdie paar woorde aan jou vandag so half-god, half-koning onse oranje heiland – die bod is mos gemaak maar dié wat byna-mens is, moet wel beweer dat die geskiedenis die mantra dra – ʼn…
Gerard Scharn. Vastgoed en autocraten gaan al lang hand in hand
Vastgoed en autocraten gaan al lang hand in hand NRC 18-02-2025 liever loop ik naar de wasserette met vuile was van mijn huisgenoten in een kussensloop geknoopt of loop ik heen en weer tussen lop nor en kromme nol al kost dat ook mijn vrije dagen en eet ik frikadellen en schiet…
Marthé McLoud. Of love, loss and watermelons …
Of love, loss and watermelons … The Mail en Guardian, 9 Februarie 2017 Ons passasierskip laat sak sy anker by die vissersdorpie, Warnemünde, waar die Warnowrivier in die see mond – Duitsland se bekendste hawe by die Baltiese see. Met net 8 400 inwoners lê Warnemünde voor ons soos ’n oopgekapte waatlemoen…
Shaun de Jager. Verkleurmannetjies en bonsais teen skemer[tyd]
Verkleurmannetjies en bonsais teen skemer[tyd] Netwerk24, 18 Februarie 2025 As kind was skemertyd Sakaboela se speeltyd: Die gemis van mense ongeken ‘n sampioen in my strot, te swaar om te sluk. Tienertyd se traumas en tantrums wortel en tak teruggesnoei: Die boompie gebuig tot bonsai; Die gemoed getem met bedrog afgeshow as…
Joan Hambidge. Internasionaal Gasa: Krisis in skietstilstand afgeweer met vrylating van nog 3 gyselaars
Internasionaal Gasa: Krisis in skietstilstand afgeweer met vrylating van nog 3 gyselaars 15 Februarie 2025 Media24 Geniet die oorlog die vrede sal erger wees, word gemaan in die skietstilstand waar Golda Meir reeds vyftig jaar gelede na die VSA vertrek onverrigtersake terugkeer in ‘n onderhandeling oor grond en regte en geloof in die…
