Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Dietloff van der Berg. ‘Pandora’ tik al die boksies

26 February 202526 February 2025 By Versindaba

  ‘Pandora’ tik al die boksies Netwerk24, 17 Februarie 2025   Nuuskierig   Prometeus het uit die hemel neergedaal na hy die vuur gesteel het dat mans as sterwelinge hier op aarde darem nie so moes sukkel om ’n vleisie gaar te kry nie. Maar hy was met Zeus aan die stry wat as oppergod…

Read More

Meyer van Rensburg. “Michaelangelo in his final years on Display at British Museum”

25 February 202527 February 2025 By Versindaba

  “Michaelangelo in his final years on Display at British Museum” Associated Press, London, 30 April, 2024   Al jou grootse skeppinge kan nie deesdae iewers gesien word nie: daarvoor het jy wel  goed gesorg toe jy marmer kerf en kwasse laat spat want jy het die hele hemel self geverf!   Blykbaar het jy…

Read More

Stephan du Toit. Pous se toestand ‘nou kritiek’

25 February 2025 By Versindaba

  Pous se toestand ‘nou kritiek’  Netwerk 24, 22 Februarie 2025   Verstrengel in maanhaar en toom skreeu ‘n jongman, pleitend, sy gelofte teen die weerlig in.  Boeke tot as   tree ‘n monnik nou tot bid en vas en soeke na ‘n vaste burg.  Met vreugde volkome oor suiwer genade   en geloof as…

Read More

Marieta McGrath. Abrahams te stadig

24 February 2025 By Versindaba

  Abrahams te stadig Beeld, iewers in 2017   Interessant dat my naam ook Sara is. Maar ek dwaal af. Dáái aand toe gee die Here vir my ‘n vers. Genesis 12:1. “Gaan weg uit jou land …”   Die volgende dag toe begin ons inpak. In geloof. Heel eerste my oumagrootjie se teestel, deursigtig…

Read More

Gerard Scharn. Onder ‘n bloedrooi hemel en op ‘n verhoog

24 February 2025 By Versindaba

  Onder ‘n bloedrooi hemel en op ‘n verhoog klyntji 2024-08-11   ik kleed je in theelood en jute en stempel mijn naam in koi- karperen kleuren op duur papier   we eten drie sterren in lombok en dansen met dajakkers en kannibalen in de stilte van de nacht worden krissen en klewangs geslepen want…

Read More

Andrea Sieberhagen. Wat gaan aan in Pretoria?

24 February 2025 By Versindaba

  Wat gaan aan in Pretoria? Huisgenoot, 26 September 2024   Ek skryf ‘n somervers om te onthou. My pen se ink is ligte pers soos Jakarandabome in Oktober langs Pretoria se strate geplavei met studentedrome.   Ek onthou vroegoggend sonskyn, cumuluswolke wat laatmiddag bou terwyl daglig kwyn, swaar reëndruppels op ‘n koshuisdak, weerligstrale en…

Read More

Hennie Maartens. “Kopskuif nodig” in skep van blitssepies

24 February 2025 By Versindaba

  “Kopskuif nodig” in skep van blitssepies. Die Burger 18/2/2025   kopskuif daar is nie meer planne nie die aarde word ‘n argief die woorde dril dril laat ons gegrief want hier by bloukrans is daar nie   oliebore te bespeur nie net oer ou klippe wat van tye sonder datering getuig met ligeen daarop…

Read More

Marthé McLoud. That’s Not a Crumb, It’s a Tiny Chameleon

24 February 2025 By Versindaba

  That’s Not a Crumb, It’s a Tiny Chameleon The New York Times, 20 Februarie 2012   Haar voete is twee trapsuutjies. Hulle wik en weeg na vastrapplek op die grond een ogie rol kleurklasie rond.   Haar tong is ‘n klipstapel in ‘n grot. Vir jou het ek ‘n “ek is oek important”-wens klein…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon