Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Jonine von Wielligh. Simbiose

15 December 2024 By Versindaba

  Simbiose   God mens en natuur simbiose in perfekte harmonie, met smarag-vingers het Hy gras en bome groen beveel, met die blaas van Sy asem het Hy die wind in vier rigtings verdeel in bloeddruppels vanaf die Versoeningskruis het sondes in Sy lyding verdrink gebrokenheid is op Golgota verbind alles was beplan, selfs  die…

Read More

Albi Prinsloo. Verlossing

13 December 2024 By Versindaba

  Verlossing   Jy is my movie my gedig en my gebed, het hy op Whatsapp en Facetime verkondig. ‘n Profesie na ‘n beloofde land met hom as die redder.   Soos ‘n uitverkorene het sy hom geglo, dorstig gevolg uit die hart se woestyn – haar geloof groter as net ‘n mosterdsaad.   Maar…

Read More

Retha van Deventer. kommervry

13 December 2024 By Versindaba

  kommervry   ek maak my oë toe en skuif vandag opsy… in dagdrome verval vrese en skuldgevoelens en verlange en allerlei non grata totdat dit onsigbaar wentel tussen ongekende entiteite en rasionele denke wat ver verwyder is van dít wat vir ander saakmaak want ek maak my oë toe en skuif vandag opsy  …

Read More

Retha van Deventer. ekwilibrium

13 December 2024 By Versindaba

  ekwilibrium   dit is vir my belangrik dat dit met jou goed sal gaan dat die wete dat daar vir jou ook plek onder son, maan en sterre bestaan saggies teen jou sal nestel in tye van hartseer en verlange dit jou sal dra onvoorwaardelik ongevraagd die besef jou sal oorweldig jy is nóóit…

Read More

Henriëtte van Wyk. drie dae na Kersfees

13 December 2024 By Versindaba

  drie dae na Kersfees   die hoë regop venster en die lang leerbank ontmoet verleidelik in die huis se hoek vir ’n luilekkerlyf is dit die tuin van Eden     veral met die venster wawyd oop genoeg wind en genoeg lig weef los gedagtes    nes wit rafelwolke en die hittig gebakte spitsdak klink soos druppels…

Read More

Henriëtte van Wyk. alfabet van die rooi asdrom

13 December 2024 By Versindaba

  alfabet van die rooi asdrom   na bowe geëts dié weggooi-verwerp – ’n rooi drom propvol rafelpapiere op ’n grofgrein tafel gleuf na gleuf     spleet die drom se tralies frommelwoorde en verskeurde sinne   reflekteer verlossendrooi ook genade-alfabet vanaf die skedelkop in die land van melk en heuning toe daardie mensverwerpte nie-waardig-nie drommelsiel die…

Read More

Frans van Rensburg. Lydensweg

13 December 202413 December 2024 By Versindaba

  LYDENSWEG (Hospitale)   Saint Francis. Saint Peter. Saint Paul.   Personeel lag in die gange. Pasiënte bid in beddens. Families huil langs oop grafte.   Saint Anne. Saint Mary. Saint Helen.   Die wat betaal mag bly leef. Dokters met hande vol bloed word vir hul foute vergeef.   Calvary. Holy Cross. Faith.  …

Read More

Hester Steenkamp. buitewyke

12 December 202412 December 2024 By Versindaba

  buitewyke   net voor jy die dorp inry kan jy afdraai op ’n stofpad na waar die huise valer en die kinders gelukkiger lyk, malvas en seringbome deur ou buitebande beur en honde met geswelde tepels skugter snuffel vir iets te aas in dik lug vol rook en musiek wat agter skerms uitborrel vir…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon