Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Maritha Broschk. Identiteitskrisis

19 November 2024 By Versindaba

  Identiteitskrisis   Is ek dan meer as ‘n bos tuimelende hare: ‘n teenpool van heiligheid met ‘n fetisj vir voete? Vergewe is ek, die opgehemelde hoer. Geseënd is ek, onder die manne: die res van my storie, verban uit die konsistorie.   © Maritha Broschk, 2024

Read More

Elmarie van Kampen. Getsémané

18 November 2024 By Versindaba

  Getsémané Matthéüs 26 vers 36 tot 64   intense lyde in die pragtuin Getsémané op die Olyfberg waar Jesus ten hemele gepleit het by sy Vader om genade en redding van sy Godsbestemde doods-lot terwyl sy dissipels sluimer en slaap waar Hy hul bloedbesweet met ‘n lig-bewende hand op die skouer uit hul slaap…

Read More

Anne-Marie Bartie

18 November 2024 By Versindaba

  Donkergat   op die yl agtergras waar ek krummels gooi staan my liggaam bloots teenoor vergunning, die skone edelbeeld van ‘n rooioogduif se vaalblou dons   roekoek ‘n paradoks van die geskifde veer – wat immers ‘n offerhande uit die Ou Testatment is – versus my onvermoë om rustig, rein te wees óf te…

Read More

Sarel van Zyl. Die god teen die dak

18 November 2024 By Versindaba

  Die god teen die dak   Ore toe onder louwarm water Op my rug staar ek deur die stoom na die badkamer lig Skielik,na links, so twee oop hande sit jy groen-skel afgeëts teen die knotty pine planke   Hottentotsgot het die mense jou genoem maar om polities korrek te bly is die tyd…

Read More

Jacques Boshoff. At Astra

18 November 2024 By Versindaba

  At Astra   Op ‘n vlug kort voor landing in Upington glinster ‘n helder wit lig uit die Groen Kalahari se kliplande na bo.   Ek bepeins hieroor, maar geen klinkklare antwoord verskyn nie.   Dalk ‘n bymekaarkomplek vir die wegraping, ‘n supersoniese stasie na die paradys?   Aankomelinge uit Andromeda, besig met konstruksie…

Read More

Stephan du Toit. Verwondering

15 November 202411 November 2024 By Versindaba

  Verwondering   Sy bousteen was ‘n miljoenste van ‘n miljoenste van ‘n speldekop, daarmee het Hy gevorm ‘n dogtertjie wat kaalvoet van klip tot klip oor ‘n stroompie hop.   Die son van ‘n duisend somers in haar hare, in haar oë die sprankel van ontdekking en droom, haar laggie is die voëls wat…

Read More

Hennie Maartens. voyager een

14 November 2024 By Versindaba

  voyager een   die eensame eksplorasie van yoyager een is ‘n selsame soeke na lewe  op ander planete met hierdie unieke interplanetêre beweging alleen word hierdie droom gelewe wat aan die mensdom klewe   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Petra Nel. Hou my vas

14 November 2024 By Versindaba

  Hou my vas   Hou my styf, styf vas Vader in u liefdevolle hand Hou my styf, styf vas ek wil gly in sondesand Elke dag in U genade, elke dag in U trou In U liefdevolle hande Kan ons ewig mure bou   Ek voel U arms om my Vader Veilig toegevou Ek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon