Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Stephan du Toit. Skoonheid

14 November 202411 November 2024 By Versindaba

  Skoonheid   Sy móét daaraan vasklou asof haar lewe daarvan afhang – want dit doen! Sy moet glo, onwrikbaar glo, dat dit nie van háár strewe, háár suksesse afhang nie – nee! Van Bo is die goeie werk begin en van Bó sal dit voleindig word.  Die lentesaad sal ontkiem en hoogbloei in die…

Read More

Stephan du Toit. Petrus

13 November 202411 November 2024 By Versindaba

  Petrus   Langs die meer het ons ontmoet: Sy hande grof soos myne, Sy hart oneindig sagter; waar ander wil stenig skryf Hy in stof; vir ‘n lam wat dwaal is Hy die Wagter. Helder in Sy oë was ‘n belofte van dinge ver bo vissermansbegrip; Sy dade dring my tot ‘n gelofte: aan…

Read More

Daniel Hugo. Asielsoekers

12 November 2024 By Versindaba

  Daniel Hugo   Asielsoekers Vir Gus Ferguson   ek sit in die omheinde tuin waar ek teen die wêreld kan skuil die tuinman sprinkel sy korrels gif   terwyl ’n naakslak naderseil sy spoor op die gruis is glinsterskrif soveel weerloosheid laat my huil   © Daniel Hugo, 2024  

Read More

Stephan du Toit. Ons Vader

12 November 202411 November 2024 By Versindaba

  Ons Vader   Ons Vader wat woon in die hemel, U omspan planeet, komeet en newelster; dimensies ongetel begrens U nie, tog is U hand en hart net een uitroep ver. Laat U naam geheilig word – die EK IS in vuur gegee.  Laat dit dan wees, o Heer, ‘n Vlam wat suiwer op…

Read More

Joan Hambidge. Notre Dame katedraal

11 November 2024 By Versindaba

  Notre Dame katedraal   Die klokke lui weer in die katedraal ná die brand verwoestend: 15 April in 2018. Dit beier ons-is-meer-as-vlees-en-bloed, kan vermeerder soos daardie brode en visse … Op my tafel, ‘n klein Jesus-beeld, gesien en aangekoop in New York vóór 9/11: die verbintenisse onsigbaar sigbaar rugbaar tussen lewendes en dooies heimlik…

Read More

Stephan du Toit. Mag jy

11 November 2024 By Versindaba

  Mag jy   Mag daar iewers kosmosse langs jou pad wees, geel rose en pienk bougainvilleas ook; mag jy stilstaan by ‘n boom, die skurwe bas voel, teen hom leun, opkyk en voel hoe die hartklop van vader tyd jou troos; mag jy teen die aandskemer gaan stap en hoor hoe fyn die kriekies…

Read More

Charl Durand. Tafelgebed vir oupa, ons ontneem

11 November 2024 By Versindaba

  Tafelgebed vir oupa, ons ontneem   Barmhartige Vader, soos gewoonlik: Vir spys en drank Bring ons u dank Soos altyd   Maar Here, as my vrou en dogter my toelaat, nog ‘n dingetjie of wat   Ai Here Daar’s ‘n leë stoel hier ‘n genooide gas wat ons moes ontnooi     Ons kan…

Read More

Jaco Fouché. en help my dra

8 November 2024 By Versindaba

  en help my dra   Heer u na wie die klein vingertjies reik wat aan ons die gawe van onderskeiding geskenk het wat deur ons stomp pogings beur ons leer om liefde en geleentheid uit mekaar te ken u wat stommiteit vergewe wat die allerprivaatheid van gaan verstaan   u wat omsien na die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon