Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anton Döckel. Oumansherfs

8 November 2024 By Versindaba

  Oumansherfs   Dit is ’n agtermiddag en die son lê skuins en probeer sy laaste probeer om warmte aan my murg te gee   ek het deur die wingerd geloop luister daar’s ’n riel uit die boord slinger saam trap vir tree waar is al die groen waar is die druiwe heen   aan…

Read More

Ilse van Staden. gebed om ‘n kortsluiting

7 November 20247 November 2024 By Versindaba

  gebed om ʼn kortsluiting   ʼn stok is ek ʼn roede ʼn dooie hout ʼn paal wat sonder groeikrag of potensiaal tak- en wortelloos ʼn stukkie grond beset   wat word van hout waarin geen sap meer vloei geen stowwe wissel in floëem geen molekules uitruil geen ster verskiet?   ek kort, o god,…

Read More

Elisma van Zyl. Galileo Galilei

6 November 2024 By Versindaba

  Galileo Galilei   as jy nie wil weet die aarde draai om die son hoe gaan jy weet die Skrif is opgesom toe die aarde plat was die lewer ‘n fontein van bloed en mense geboei was as hulle hipotese anders vermoed   Galileo as jou teleskoop vandag tot in die hemel kon kyk…

Read More

Anne-Marie Bartie. magen david

6 November 2024 By Versindaba

  magen david   die sespunt om my nek dui in sterling aan wat my voed, vuur my te giét in wat ek is   as ek my liggaam dus metafories kon laat vloei sodat my ruggraat boggel om ‘n skerp punt te skep my voorarms rus op my gespreide knieë in een driehoek gevou…

Read More

Jacques Boshoff. Lukas 6:37

4 November 2024 By Versindaba

  Lukas 6:37   Op besoek aan die Drakensberge dwaal ons van die hoofpad en beland by ‘n Hindoe-god, groot en blou en netjies afgeëts teen die groen en grys van die berge.   Hierdie god, stil en waardig, tuur oor die vallei en terwyl pelgrims stadig buig en bid en geurige offerstokkies brand trap…

Read More

Joan Hambidge. Kompas

4 November 2024 By Versindaba

  Kompas   Vanoggend eet ek oorskietkos met verwers in my studeerplek. My hele huis omgedolwe met oop vensters en ‘n wind tierend, wyl ek op my bed skryf met boeke na regs, WD Elements, ‘n bril (sodat ek beter kan sien, my kind) en ‘n blikkie Doom vir grillige insekte langs Deep Heat, Zam-Buk,…

Read More

Andrea Sieberhagen. God seën u

4 November 2024 By Versindaba

  God seën u   Bedelaar met sy skuifelpas se dagtaak begin. Skouers hang onder ‘n verslete jas. Hy doen verkeerslig-diens om ‘n munt te verdien vir huis toe vat… waar huis vannaand ook al mag wees, want opdraand leef het hom lankal reeds wees gelaat.   Met oë neergeslaan wag hy alleen op sy…

Read More

Madeleine Venter. nee

2 November 20243 November 2024 By Versindaba

  nee   liefde is jou wapen   vir misvorm en verwond   dan staan ek op en gee dit terug   sneuwel keer op keer   maar   bitter woede vrees Hy nie hel se vlamme keer Hom nie en jou boeie bind Hom nie   Hom kan jy nie doodskree nie ook nie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon