Brief pa na soveel jare skryf ek in onvermoë tot gebed vir jou ’n brief ’n soenoffer wat ek aan gode wat ek nie ken nie toevertrou dat hulle jou kry waar jy jou bevind oom sakkie het gesê jy was die sagsinnige die oudste broer wat net alles wou gee die…
Category: Kompetisies
Theresa Postma. L’Albatros
L’Albatros The poet is like the prince of clouds Who haunts the tempest and laughs at the archer. – Charles Baudelaire Niks is só dofvaal as die psige se eenselwigheid oor en weer, die afwesigheid van skerende wind onder ʼn vergestrekte vlerk. Hang vir my ʼn horison oop met drawydte…
Bester Meyer. Koning Woord
Koning Woord woord word wording wanneer ʼn woord vasgespyker word aan kruis van wit papier die papier plek moet maak vir ʼn skeppingswerk buite die kader van skepsel se skeppingshand want woord word liefde in die oase van vrye omgang met die vlees wat bloed moet trek deur spykerwonde – …
Hercules Boshoff. Gedagtegang
Gedagtegang Grotkelders, klipskerwe, skedelstuk word in projeksies, bespiegelings omskep van edel barbare, ‘n selfish-gene, homo so-en-so; of meer formeel: mevrou Ples. Bewegend-projekterend was jy: spiesgooier, boogskutter, beeldmaker; na oorsprong en kern bly ons op soek by jou wat buite ruimte en tyd, in plante, diere en die sterreruim gekyk en fyn geluister…
Marthé McLoud. Geloof
Geloof Here, ek weet vere is vir die voëls, maar U weet hierdie kind van U se geloof is so broos soos ’n donsveertjie. Daarom stuur U met ’n engel vir U Moses-kind – voor die voet – ’n duifveer as Aäron: Kontoervere vir ’n gladde, stroombelynde geloof. Ek bou…
Jaco Fouché. visioen
visioen ek het tussen pilare gestaan ‘n gelowige van ouds waar vuurlig verniet na aangesigte gesmag het die skaduwee het in stapels gelê ‘n instrument het geween wat ‘n fyngeëtsde klank die snare was uit my are gevleg die melodie uit my binnekeel gedwing in die diepste ongerief van my hart het die herinneringe…
Willem M. Roggeman. De smaak van een woord
DE SMAAK VAN EEN WOORD Deze versregel lag immers toch voor de hand die schrijft maar tevens wild woelt in de taal waarin de werkelijkheid weerspiegeld wordt. Toch vervaagt het landschap tot een stippellijn. Het morgenlicht verorbert langzaam de hele dag. En het uurwerk slurpt tikkend al zijn cijfers op. De veranderde…
Anton Döckel. Apokrief
Apokrief Vir veertig dae het Hy in die woestyn sondevloed beleef en die duiwel wil hom verlei: Red jouself. Die stormwaters het gesak; sy ark tot rus gekom. toe het Hy die kraaie uit Sy hart verjaag en die duiwe in laat kom; besluit Hy om na sy Vader…
